duimnael|300px|2002 Peugeot 206 LX 1.4 Die Peugeot 206 is 'n superminimotor (B-groep) wat vanaf Mei 1998 tot vandag toe deur die Franse vervaardiger Peugeot vervaardig word.
Dit is amptelik in September 1998 bekendgestel in luikrugvorm, wat gevolg is deur 'n coupé cabriolet (die 206 CC) in September 2000, 'n stasiewa (die 206 SW) in September 2001, en 'n sedanweergawe (die 206 SD) in September 2005.
Die Chinese gesamentlike onderneming Dongfeng Peugeot-Citroën het in November 2006 'n afgeleide weergawe van die Peugeot 206 bekendgestel as die Citroën C2, maar wat nie tegnies verwant is aan die Europese markmodel nie.
Sien ook Peugeot 206 WRC wêreldtydrenmotor
Verwysings
Eksterne skakels