Yellowsands is 'n klein nedersetting noord van Oos-Londen geleë aan die oewer van die Kwelerarivier. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap