Glengariff is 'n klein nedersetting geleë by die mond van die Kwelerarivier net noord van Oos-Londen. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap