duimnael|Aaron Brückner Aaron Brückner (* 1988 in Hachenburg, Rynland-Palts) is 'n Duitse skrywer, gepromoveerde ekonoom en konsultantSpringer Professional: Aaron Brückner. Besoek op 12 Februarie 2020 wat internasionale bekendheid verwerf het as fotomodel - 'n beroep waarin hy naas sy selfstandige werk as ekonoom en konsultant steeds werksaam is.
Modelwerk In 2006 het Aaron Brückner op die ouderdom van 18 as model vir die Hamburgse agentskap KULT begin werk. Fotosessies in die buiteland het in Singapoer, Australië, Frankryk, Italië, die Verenigde State, Suid-Afrika en die Volksrepubliek China plaasgevind. Toe hy 19 jaar oud was, het die Londense portret- en modefotograaf Mario Testino hom vir 'n advertensieveldtog van Dolce&Gabbana geboek. Vervolgens is hy geboek vir advertensies van onder meer Hugo Boss, Tommy Hilfiger, Emporio Armani, Calvin Klein, Fielmann en Olymp.aaronbrueckner.de - Besoek op 12 Februarie 2020 Modelwerk het hom ook van die finansiële middele vir sy akademiese opleiding voorsien.
Verwysings
Kategorie:Duitse ekonome Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense