Vladimir Ivanov (20 September 1988 in Kirgisië, destyds Sowjetunie) is 'n Russies-Amerikaanse fotomodel wat tans deur die agentskap JE Model Management in San Francisco, Kalifornië verteenwoordig word. Hy het onder meer bekendheid verwerf met Steven Meisel se televisie-advertensie vir Calvin Klein Jeans in 2009 wat so gewaagd was dat dit op die Amerikaanse mark verban is.models.com: Vladimir Ivanov. Besoek op 12 Februarie 2020

Verwysings

Eksterne media Sosiale media

Amptelike webtuiste op Instagram

Kategorie:Amerikaanse kunstenaars Kategorie:Russiese kunstenaars Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense