Die kanaalblaarsuikerbos (Protea scorzonerifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Du Toitskloof, Franschhoek en Groot-Winterhoekberge waar dit deel van die fynbosbioom is. Die plant is uitgestorwe op die Kaapse Skiereiland. In Engels staan dit as die Channel-leaf sugarbush bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika