Naadia (Russies: наадя) is 'n Russiese indie-popgroep wat in 2013 in Moskou gestig is. Naadia - die groepsnaam is 'n sinspeling op hulle hoofsangeres en liedjieskryfster Nadia Gritskewitsj - het bekendheid verwerf met elektroniese klanke (sogenaamde dream wave music) wat met Russiese lirieke gekombineer word.
Eksterne skakels
Music Development Russia (MDR)
Kategorie:Russiese musiekgroepe