Protea madiensis is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die spesie is een van die min proteaspesies wat nie in Suid-Afrika voorkom nie. Die spesie is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda en Zambië.
In Engels staan dit as die Tall woodland sugarbush bekend. Dit het tans nie 'n Afrikaanse naam nie.
Daar is ook een subpspesie: Protea madiensis subsp. occidentalis (Beard) Chisumpa & Brummitt
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys https://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea_madiensis.htm Mosambiek Flora Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië