Die Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) was die belangrikste administratiewe beampte van daardie republiek, amptelik bekend as die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR).
Lys van staatsekretarisse van die Zuid-Afrikaansche Republiek Persoon Ampstermyn Opmerking 75px Willem Bok 1880 – 10 Januarie 1889 1ste Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek 75px Willem Johannes Leyds 10 Januarie 1889 - 31 Mei 1898 2de Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek 75px Cornelis van Boeschoten (April–Julie 1897) Waarnemend Staatsekretaris vir Willem Johannes Leyds tydens sy uitgebreide besoek aan Europa 75px Francis William Reitz 31 Mei 1898 – 31 Mei 1902 3de Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek. In die lig van die agteruitgang van die betrekkinge met die Britte, is besluit dat dit polities beter sou wees om 'n Afrikaner as Staatsekretaris te hê as 'n Nederlander, en daarom word Reitz in die pos aangestel. Leyds het as gesant van die ZAR na Europa vertrek, 'n posisie wat hy tot aan die einde van die oorlog beklee het.
Verwysings
Bronne Marais, J. C. (1961). The Fall of Kruger's Republic. Oxford: Clarendon Press. OCLC 879210343.
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Zuid-Afrikaansche Republiek