duimnael Nobutake Kondō (近藤 信竹, Kondō Nobutake, 25 September 1886 - 19 Februarie 1953), was 'n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. As bevelvoerder van IJN 2de vloot, die belangrikste losstaande mag van die vloot vir onafhanklike operasies, is Kondō slegs as tweede belangrik vir Admiraal Isoroku Yamamoto beskou. Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals