duimnael Hitoshi Imamura (今村 均, Imamura Hitoshi, 28 Junie 1886 - 4 Oktober 1968) was 'n generaal wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Japannese Keiserlike Leër diens gedoen het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog