duimnael Graaf Hisaichi Terauchi (寺内 寿一, Terauchi Hisaichi, 8 Augustus 1879 - 12 Junie 1946) was 'n Gensui (of Veldmaarskalk) in die Keiserlike Japanse Leër en bevelvoerder van die Suidelike Ekspedisie Leërgroep tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was in bevel om die besetting van Suidoos-Asië (Singapoer en Indonesië) te lei. Eksterne skakels
Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Maarskalke Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1946