duimnael Seishirō Itagaki (板垣 征四郎, Itagaki Seishirō, 21 Januarie 1885 - 23 Desember 1948) was 'n generaal in die Imperiale Japanse Leër tydens die Tweede Wêreldoorlog en 'n oorlogsminister. Hy is in 1948 skuldig bevind aan oorlogsmisdade en is tereggestel.

Eksterne skakels

Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Tereggestelde mense Kategorie:Geboortes in 1885 Kategorie:Sterftes in 1948