duimnael Admiraal Richmond Kelly Turner (27 Mei 1885 - 12 Februarie 1961), algemeen bekend as Admiraal Kelly Turner, het tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Amerikaanse vloot gedien en is veral bekend daarvoor dat die Amfibiese Mag tydens die veldtog oor die Stille Oseaan onder sy beheer was.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaners in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1885 Kategorie:Sterftes in 1961