duimnael|Stark (1940) Harold Rainsford Stark (12 November 1880 - 20 Augustus 1972) was 'n offisier in die Amerikaanse vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog, wat vanaf 1 Augustus 1939 tot 26 Maart 1942 as die 8ste hoof van vlootoperasies gedien het.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaners in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1972