Die term tornyn of tonyn kan na die volgende verwys:

Tornyn (tuna), enkele spesies van Scombridae (die familie van die makriele), veral van die genus Thunnus (tuna). Tornyn (walvis), ’n soort tandwalvis, ook bekend as ’n bruinvis (vroeër ook ’n "seevark" genoem).