Weliko Tarnowo (Bulgaars: Велико Търново, tussen 1100 en 1393 Tarnowgrad, tussen 1878 en 1965 Tarnowo) is die ou hoofstad van Bulgarye.
duimnael|Die natuur in die stad
Veliko Tarnovo is een van die oudste nedersettings in Bulgarye, met 'n geskiedenis van meer as vyf millennia. Die eerste spore van menslike teenwoordigheid, wat dateer uit die 3de millennium vC, is op Trapezitsa-heuwel ontdek.Панайотова, Кинка, „Основни проблеми на устойчивото икономическо развитие на Велико Търново през вековете“ p.78
In agting vir die stad se verlede het tsaar Ferdinand, van die huis van Saxe-Coburg Gotha, die Veertig Heilige Martelaarskerk in Veliko Tarnovo gekies as die plek om op 5 Oktober 1908 die volkome onafhanklikheid van Bulgarye te verklaar.
Geloof Meer as 90% van die inwoners is Oosters-Ortodokse.
Onderwys Veliko Tarnovo het twee universiteite, die Veliko Tarnovo-universiteit (een van die grootste universiteite in Bulgarye) en die Vasil Levski Nasionale Militêre Universiteit.
Kultuur Die skeppers van die Kunsskool van Tarnowo laat die blinkste spoor van Bulgaarse Middeleeuse kreatiwiteit agter.Николова, Илиана, „Велико Търново в българската музика“ сборник песни p.89 Die argitektuur van Tarnovo ontwikkel al sewe eeue. Die belangrikste argitek uit die Renaissance-periode is meester Kolyu Ficheto.Недева, Тодорка, „Търновски делници 1878 – 1944“, В. Търново, 2009 p.56
Susterstede Poltawa (Oekraïne), sedert 1963 Krakow (Pole), sedert 1975 Toledo (Spanje), sedert 1983
Fotogalery
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Bulgarye