Mary Maguire (22 Februarie 1919 – 18 Mei 1974) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Flying Doctor (1936), That Man's Here Again (1937), Sergeant Murphy (1938), en The Outsider (1939).

Filmografie Rolprente 1935: Heritage 1936: The Flying Doctor 1937: That Man's Here Again 1937: Alcatraz Island 1938: Sergeant Murphy 1938: Mysterious Mr. Moto 1938: Smiling Along 1939: The Outsider 1939: False Rapture 1940: Mad Men of Europe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu