Josephine Mitchell (gebore 21 Mei 1965) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse A Country Practice (1981), Neighbours (1985), Home and Away (1988), en Janet King (2014).

Filmografie Televisiereekse 1981: A Country Practice 1985: Neighbours 1988: Home and Away 2014: Janet King

Televisierolprente 1991: Mimi Goes to the Analyst

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu