Gerda Nicolson (26 Augustus 1937 – 12 Junie 1992) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Gallipoli (1981) en in die televisiereekse Bluey (1976) en Prisoner (1979).
Filmografie Rolprente 1981: Gallipoli 1982: The Clinic 1982: Next of Kin
Televisiereekse 1976: Bluey 1979: Prisoner
Televisierolprente 1964: The Physicists 1964: Nude with Violin 1966: Ashes to Ashes 1974: Out of Love
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936