Moya O'Sullivan (30 November 1926 – 16 Januarie 2018) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Midnite Spares (1983) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Hey Dad..! (1987), en The Adventures of Skippy (1992).
Filmografie Rolprente 1983: Midnite Spares 1992: Garbo
Televisiereekse 1961: The Story of Peter Grey 1971: The Comedy Game 1979: Ride on Stranger 1985: Neighbours 1987: Hey Dad..! 1992: The Adventures of Skippy
Televisierolprente 1960: Farewell, Farewell, Eugene 1983: Sherlock Holmes and the Baskerville Curse
Video's 1988: Alice in Wonderland
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu