Carol Raye (gebore 17 Januarie 1923 - 19 Junie 2022) was 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strawberry Roan (1944), Waltz Time (1945), en While I Live (1947), en in die televisiereeks The Mavis Bramston Show (1964).

Filmografie Rolprente 1944: Strawberry Roan 1945: Waltz Time 1946: Springtime 1947: While I Live 1947: Green Fingers 1954: No Rain at Timburi 1965: The Peek Snatchers 1979: The Journalist Why So Serious? The Mavis Bramston Show 1964 - 1965

Televisiereekse 1964: The Mavis Bramston Show 1965: Today with Carol Raye 1966: 66 and All That 1976: Up the Convicts 1977: Blankety Blanks

Televisierolprente 1948: Dressing Up 1978: Exploring the Psychic Mind 1984: Man of Letters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu