Victoria Shaw (25 Mei 1935 – 17 Augustus 1988) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Eddy Duchin Story (1956), The Crimson Kimono (1959), en Westworld (1973), en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).
Filmografie Rolprente 1953: Return of the Plainsman 1956: The Eddy Duchin Story 1959: The Crimson Kimono 1959: Edge of Eternity 1960: I Aim at the Stars 1960: Because They're Young 1973: Westworld
Televisiereekse 1976: Charlie's Angels
Televisierolprente 1970: Ride the Tiger 1978: Shimmering Light
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu