Deborah Gray (gebore 1958) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Not Quite Hollywood: The Wild, Untold Story of Ozploitation! (2008) en in die televisiereekse Number 96 (1972), Kingswood Country (1980), en Bellamy (1981).

Filmografie Rolprente 1981: Pacific Banana 2008: Not Quite Hollywood: The Wild, Untold Story of Ozploitation!

Televisiereekse 1972: Number 96 1980: Kingswood Country 1981: Bellamy

Video's 2004: Pacific Banana: Unpeeled 2005: Wish on a Spell 2006: Number 96... The Final Years

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu