Cassandra Harris (15 Desember 1948 – 28 Desember 1991) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rough Cut (1980) en For Your Eyes Only (1981), en in die televisiereekse Space: 1999 (1975) en Remington Steele (1982).

Filmografie Rolprente 1980: Rough Cut 1981: For Your Eyes Only

Televisiereekse 1975: Space: 1999 1982: Remington Steele

Video's 2006: Bond in Greece

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu