Annette Kellermann (6 Julie 1886 – 6 November 1975) was 'n Australiese swemmer en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Daughter of the Gods (1916), What Women Love (1920), en Venus of the South Seas (1924).
Filmografie Rolprente 1914: Neptune's Daughter 1916: A Daughter of the Gods 1918: Queen of the Sea 1920: What Women Love 1924: Venus of the South Seas 2002: The Original Mermaid
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu