Anne Looby is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse A Country Practice (1981), Water Rats (1996), en Dance Academy (2010).

Filmografie Rolprente 1992: The Girl Who Came Late 2001: WillFull

Televisiereekse 1981: A Country Practice 1996: Water Rats 1999: See How They Run 2001: Corridors of Power 2010: Dance Academy

Televisierolprente 1991: Strangers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu