Louise Le Nay (gebore 1957) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Emoh Ruo (1985) en The More Things Change... (1986), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Neighbours (1985).
Filmografie Rolprente 1985: Emoh Ruo 1986: The More Things Change...
Televisiereekse 1979: Prisoner 1985: Neighbours
Televisierolprente 1981: Lay Me Down in Lilac Fields
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1957