Frances Hargreaves (6 Januarie 1954 – 3 Maart 2017) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Number 96 (1972), The Young Doctors (1976), en Metal Mickey (1980).

Filmografie Televisiereekse 1972: Number 96 1976: The Young Doctors 1980: Metal Mickey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Mense van Suid-Afrika van Britse afkoms Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu