Brenna Harding (gebore 19 Mei 1996) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Packed to the Rafters (2008), Black Mirror (2011), Puberty Blues (2012), en Secret City (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Idaho Family

Televisiereekse 2008: Packed to the Rafters 2011: Black Mirror 2012: Puberty Blues 2016: Secret City

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu