Doris Goddard (1 Maart 1930 – 28 Julie 2019) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wee Geordie (1955), Moving On (1974), Tim (1979), en Hostage (1983).
Filmografie Rolprente 1955: Wee Geordie 1974: Moving On 1979: Tim 1983: Hostage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu