Pat Evison (2 Junie 1924 – 30 Mei 2010) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Caddie (1976), Tim (1979), The Clinic (1982), en Starstruck (1982).

Filmografie Rolprente 1976: Caddie 1979: Tim 1982: The Clinic 1982: Starstruck 1985: The Silent One 1990: What the Moon Saw 1992: My Grandpa Is a Vampire

Televisiereekse 1971: Pukemanu 1974: Percy the Policeman

Televisierolprente 1975: They Don't Clap Losers 1985: Hanging Together

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu