Sheila Florance (24 Julie 1916 – 12 Oktober 1991) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Max (1979) en A Woman's Tale (1991), en in die televisiereekse Consider Your Verdict (1961) en Prisoner (1979).
Filmografie Rolprente 1965: Clay 1976: Illuminations 1979: Mad Max 1990: Nirvana Street Murder 1991: A Woman's Tale
Televisiereekse 1959: Emergency 1961: Consider Your Verdict 1979: Prisoner
Televisierolprente 1965: Romanoff and Juliet 1965: Dangerous Corner 1981: Prisoner in Concert
Video's 1990: The Great Escape
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu