Die R101 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat by plekke parallel met die N1 loop. Dit kom voor in die provinsies Wes-Kaap, Gauteng en Limpopo en bestaan uit padsegmente wat voorheen deel was van die N1.
Sien ook Genommerde roetes in Suid-Afrika Lys van streeksroetes in Suid-Afrika
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap