Luis Echeverría Álvarez (17 Januarie 1922 – 8 Julie 2022; Spaans: [ˈlwis etʃeβeˈri.a ˈalβaɾes]) was 'n Meksikaanse advokaat, akademikus en politikus verbonde aan die Institusionele Rewolusionêre Party (PRI) wat van 1970 tot 1976 as die 57ste president van Meksiko gedien het. Voorheen was hy sekretaris van binnelandse sake (1963–1969). Op 100 was hy die oudste lewende voormalige Meksikaanse president.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Presidente van Meksiko Kategorie:Sterftes in 2022