duimnael|links|José López Portillo en die Amerikaanse president Jimmy Carter in 1979 by die presidensiële kantoor van die Meksikaanse nasionale paleis José Guillermo Abel López Portillo y Pacheco (Spaans: [xoˈse ˈlopes poɾˈtiʝo]; 16 Junie 1920 – 17 Februarie 2004) was 'n Meksikaanse advokaat en politikus verbonde aan die Institusionele Rewolusionêre Party (PRI) wat van 1976 tot 1982 as die 58ste president van Meksiko gedien het. López Portillo was die enigste amptelike kandidaat in die presidentsverkiesing in 1976, waarvolgens hy die enigste president in die onlangse Meksikaanse geskiedenis was wat 'n verkiesing onbestrede gewen het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Presidente van Meksiko Kategorie:Sterftes in 2004