duimnael Friedrich Olbricht (4 Oktober 1888 - 21 Julie 1944) was 'n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog en een van die samesweerders wat betrokke was by die 20 Julie-sameswering, 'n poging om Adolf Hitler in 1944 te vermoor.

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse tereggestelde mense Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1944