duimnael Albrecht Mertz von Quirnheim (25 Maart 1905 - 21 Julie 1944) was 'n Duitse leër-kolonel en 'n versetvegter in Nazi-Duitsland betrokke by die komplot op 20 Julie teen Adolf Hitler.
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse adel Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse tereggestelde mense Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Kolonels Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1944