Die Iljoesjin (NAVO verslagnaam: Coot) is 'n groot turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat vir die eerste keer in 1957 gevlieg het. Dit is een van bekendste en duursaamste Sowjet-vliegtuie van sy era.
Die Il-18 was een die wêreld se beste vliegtuie vir 'n klompie dekades en is uitgevoer na menige lande. As gevolg van die vliegtuigromp se duursaamheid en betroubaarheid het vele Il-18s meer as 45 000 uur gevlieg en is nog in diens in die militêre mark en in 'n mindere mate in die burgerlike mark.
Die Il-18 is vervang met die Iljoesjin Il-62 straalvliegtuig wat oor 'n lang togafstand beskik het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie