Die basboontjie (Elephantorrhiza burkei) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom voor in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.Plants of the WorldREDLIST Sanbi
Dit het 'n digte, afgeronde kroon, 1-3 m hoog wat in sy natuurlike habitat 'n hoogte van 6 m kan bereik.
Die boom FSA-nommer is 193.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Elephantorrhiza Kategorie:Peulplante Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe