Susanne Zenor (gebore 26 November 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Baby (1973), The Way We Were (1973), en Lucky Lady (1975), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie Rolprente 1973: The Baby 1973: The Way We Were 1975: Lucky Lady
Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946