Chris Agos is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Boss (2011), House of Cards (2013), Chicago P.D. (2014), en Sirens (2014).
Filmografie Televisiereekse 2011: Boss 2012: Sex House 2013: House of Cards 2014: Chicago P.D. 2014: Sirens
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu