Asher Angel (gebore 6 September 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shazam! (2019) en in die televisiereeks Andi Mack (2017).
Filmografie Rolprente 2018: On Pointe 2019: Shazam!
Televisiereekse 2017: Andi Mack 2017: Be Your Best Snackdown
Televisierolprente 2018: Radio Disney Music Awards
Video's 2017: Andi Mack: Justine Magazine Exclusive
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu