Joshua Bassett (gebore 22 Desember 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Game Shakers (2015), Stuck in the Middle (2016), en Lethal Weapon (2016).
Filmografie Televisiereekse 2015: Game Shakers 2016: Stuck in the Middle 2016: Lethal Weapon
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu