Templeton Fox (24 Julie 1916 – 9 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tony Rome (1967), The Godmothers (1975), en Mr. No Legs (1978), en in die televisiereeks My Living Doll (1964).

Filmografie Rolprente 1967: Tony Rome 1975: The Godmothers 1978: Mr. No Legs

Televisiereekse 1964: My Living Doll 1967: Gentle Ben

Televisierolprente 1976: The Honeymooners

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1993