Marta Golden (28 November 1868 – 15 Julie 1943) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Revenge (1928).

Filmografie Rolprente Jaar Titel Rol Notas1915 Work Die Vrou Kort, (Nie genoem nie)1915 A Woman Haar Ma Kort, (Nie genoem nie)1915 All Stuck Up DIe Dogter Kort1915 A Janitor's Wife's Temptation Die skoonmaker se vrou Kort1917 The Adventurer Mv. Brown Kort, (Nie genoem nie)1928 Revenge Leana (finale film rol)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1868 Kategorie:Sterftes in 1943 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu