Harriet White Medin (14 Maart 1914 – 20 Mei 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blood and Black Lace (1964), Death Race 2000 (1975), The Terminator (1984), en The Witches of Eastwick (1987).

Filmografie Rolprente 1947: Genoveffa di Brabante 1963: The Ghost 1964: Blood and Black Lace 1972: Squares 1975: Death Race 2000 1984: The Terminator 1987: The Witches of Eastwick

Televisiereekse 1991: My Life and Times

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu