Susan Howard (gebore 28 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek (1966), Griff (1973), Petrocelli (1974), en Dallas (1978).

Filmografie Rolprente 1977: Moonshine County Express 1977: Sidewinder 1 1993: Come the Morning

Televisiereekse 1966: Star Trek 1973: Griff 1974: Petrocelli 1976: Most Wanted 1978: Dallas 1978: Having Babies

Televisierolprente 1970: Quarantined 1974: Indict and Convict 1974: Night Games 1978: The Busters 2002: After Dallas 2007: Bring Back... Dallas

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1943