Gertrude Jeannette (28 November 1914 – 4 April 2018) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nothing But a Man (1964), Cotton Comes to Harlem (1970), Shaft (1971), en Black Girl (1972).
Filmografie Rolprente 1964: Nothing But a Man 1970: Cotton Comes to Harlem 1971: Shaft 1972: Black Girl 2006: Segregating the Greatest Generation 2009: The Guest at Central Park West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu