Kathleen Collins (1903 – 24 September 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Daniel Boone Thru the Wilderness (1926), The Border Patrol (1928), Grit Wins (1929), en Border Devils (1932).
Filmografie Rolprente 1923: Cyclone Jones 1925: The Big Stunt 1925: Black Cyclone 1925: Courage of Wolfheart 1925: Fangs of Wolfheart 1925: Wolfheart's Revenge 1926: Daniel Boone Thru the Wilderness 1926: Satan Town 1926: The Unknown Cavalier 1927: The Devil's Saddle 1927: The Overland Stage 1927: Quarantined Rivals 1927: Somewhere in Sonora 1928: The Border Patrol 1928: Burning Bridges 1928: Two Outlaws 1928: The Valley of Hunted Men 1929: Grit Wins 1929: The Ridin' Demon 1932: Border Devils
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu